ホーム > 用語 > アフリカーンス語 (AF) > blaaskanker
blaaskanker
Blaaskanker is enige tipe kwaadaardigheid afkomstig van die epiteel voering (uroteel) van die blaas. Limfoom en sarkoom kom byvoorbeeld selde in die blaas voor en word gewoonlik ook nie ingesluit in die volksmond-term vir blaaskanker nie. Dit is 'n siekte waarin abnormale selle onbeheersd vermenigvuldig in die blaas. Die blaas is 'n hol, gespierde orgaan waarin uriene gestoor word; dit word in die pelvis aangetref. Die mees algemene tipe blaaskanker is 'n samevatting van die normale histologie van die uroteel en dit staan bekend as oorgangskarsinoom of eerder uroteelselkarsinoom. Dit word beraam dat daar 383 000 gevalle van blaaskanker wêreldwyd voorkom.
メンバーのコメント
ニュース関連の用語
ピックアップされた用語
sitroengras
krui (vars of gedroogde stingels of grond) Beskrywing: Lang, dun, grys-groen blare. Suurlemoen smaak en geur, baie veselagtig. Gebruike: Vis, hoender, ...
ピックアップされたグロッサリ
Browers Terms By Category
- Body language(129)
- 社内通信(66)
- オーラルコミュニケーション(29)
- テクニカルライティング(13)
- 郵便通信(8)
- 書面による通信(6)