ホーム > 用語 > アフリカーンス語 (AF) > toebroodjies

toebroodjies

'n Toebroodjie word van een of meer snye brood gemaak, met voedsame vulsel tussen hulle. Enige soort brood, room of loaf brood, rolletjies en bolletjies sal 'n goeie toebroodjie maak. Die vulsel kan snye koue vleis. gekapte vleis, eiers, hoender, ham en kaas met geroomde botter, piekels, tamatie ketchup of mayannaise wees.

0
マイグロッサリに追加する

メンバーのコメント

ディスカッションへ投稿するにはログインしてください。

ニュース関連の用語

ピックアップされた用語

Karin Stelzmann
  • 0

    用語

  • 0

    グロッサリ

  • 0

    フォロワー

産業/ドメイン 観光&ホスピタリティ カテゴリ 観光スポット

ryokan

'n Ryokan is 'n tipe van tradisionele Japannese herberg wat in die Edo tydperk (1603-1868)ontstaan het, toe sodanige herberge reisigers langs ...

貢献者

ピックアップされたグロッサリ

Software Engineering

カテゴリ: エンジニアリング   1 19 用語

Addictive Drugs

カテゴリ: 法律   3 20 用語