ホーム > 用語 > アフリカーンス語 (AF) > Agar

Agar

Jellieagtige produk, verkry van die seewiere Gracillaria, Gelidium, Eucheuma, en ander, wat gebruik word as vervangmiddel vir gelatine, as basis vir voedingsbodems in die mikrobiologie, vir die suiwering en appretering van sy en ander weefsels, as lakseermiddel, en in Nederland, Indië en China as voedsel; agar-agar. Voedingsbodem vir bakterieë: Bloedwei-agar, lakmoesagar; agarjellie, agarvoedingsmedium.

0
  • 品詞: 名詞
  • 同義語
  • ブロッサリ
  • 産業/ドメイン 生物学
  • カテゴリ 植物学
  • Company:
  • 製品
  • 頭文字-略称:
マイグロッサリに追加する

メンバーのコメント

ディスカッションへ投稿するにはログインしてください。

ニュース関連の用語

ピックアップされた用語

Karin
  • 0

    用語

  • 0

    グロッサリ

  • 4

    フォロワー

産業/ドメイン 家財道具 カテゴリ リビング用家具

vat stoel

Stoele met half sirkel rûe gewoonlik oorgetrek in vertikale ribbe en oorspronklik gemaak van halwe wyn vatjies.

貢献者

ピックアップされたグロッサリ

Best Airport in the World

カテゴリ: エンジニアリング   1 5 用語

Robin Williams Famous Movies

カテゴリ: エンターテイメント   2 6 用語