
ホーム > 用語 > アフリカーンス語 (AF) > Pablo Picasso
Pablo Picasso
(1881-1973) Pablo Diego José Francisco de Paula Juan Nepomuceno María de los Remedios Cipriano de la Santísima Trinidad Ruiz y Picasso was die volledige naam van die Spaanse skilder, tekenaar, en beeldhouer. Hy het meeste van sy lewe in Frankryk gewoon omdat hy nie met die Franco's beheer gesimpatiseer het nie. Hy was een van die skeppers van die Kubisme beweging, en sy mees bekende skilderye is "Guernica" en "Les Demoiselles d'Avignon" onder andere.
0
0
改訂する