ホーム > 用語 > アフリカーンス語 (AF) > Antoni Gaudí
Antoni Gaudí
(1852-1926) Spaanse argitek en die bekendste verteenwoordiger van Katalaans Modernisme.
Hy was die eerste in wat die Trencadis gebruik het. Dit is 'n tipe van mosaïek geskep uit gebreekte teël skerwe. Die tegniek word ook pique assiette genoem. Die mosaïek word gedoen danksy gebreekte stukke van keramiek soos teëls en koppies.
Sy meesterstuk is die katedraal "Sagrada Familia" in Barcelona. Die "Parque Guell" ook in Barcelona is waarlik ook bekend.
0
1
改訂する
メンバーのコメント
ニュース関連の用語
ピックアップされた用語
貢献者
ピックアップされたグロッサリ
Browers Terms By Category
- 工業オートメーション(1051)
オートメーション(1051) Terms
- アルコール&ヒドロキシベンゼン&エーテル(29)
- 顔料(13)
- 有機酸(4)
- 中間体(1)