ホーム > 用語 > アフリカーンス語 (AF) > Anders Behring Breivik
Anders Behring Breivik
Anders Behring Breivik (gebore 13 Februarie 1979) is 'n Noorweegse terroris wat tereg staan vir die 2011-aanvalle in Noorweë. Hy het ekstremistiese, staatsnasionalistiese en anti-islamitiese opvattinge.
Die aanvalle het op 22 Julie 2011 begin toe Breivik die regeringsgeboue in Oslo gebombardeer het, wat tot agt sterftes gelei het. Breivik het toe met 'n skiettog begin by 'n somerkamp van die jeugafdeling van die sosiaal-demokratiese Noorse Arbeidersparty op die eiland Utøya, wat 'n verdere 69 sterftes veroorsaak het.Hy is aangekla vir die oortreding van paragraaf 147a van die Noorweegse Kriminele Kode vir "destabilisasie of vernietiging van basiese funksies in die samelewing" en "die skep van ernstige vrees in die bevolking", asook dade van terrorisme onder die strafreg.
メンバーのコメント
ニュース関連の用語
ピックアップされた用語
eugenetika
Eugenetika of eugenetiek (Grieks ̉εύ + γίγνομαι, oftewel eu genos: "goed gebore"), ook na verwys as die eugenetiese beweging of ...
貢献者
ピックアップされたグロッサリ
Browers Terms By Category
- General packaging(1147)
- 箱入りのバッグ(76)
梱包(1223) Terms
- 世界史(1480)
- Israeli history(1427)
- 米国史(1149)
- 中世(467)
- Nazi Germany(442)
- エジプト史(242)