![](/template/termwiki/images/likesmall.jpg)
ホーム > 用語 > アフリカーンス語 (AF) > Skoonheid van die See
Skoonheid van die See
Skoonheid van die See is die nuutste seilskip wat deur Royal Caribbean Internasionaal besit word. Dit is huidiglik die grootste passierskip in die wêreld. Soos sy sister skip, Oase van die See, kan dit 6,318 passasiers akkommodeer. Skoonheid van die See is 1,181 voet (360 m) lank en het 'n tonnemaat van 225,000 ton. Regopstaande is die skip hoër as die Chrysler gebou in New York.
Skoonheid van die See gaan 1 Desember 2010 amptelik in gebruik.
0
0
改訂する
メンバーのコメント
ニュース関連の用語
ピックアップされた用語
ピックアップされたグロッサリ
Browers Terms By Category
- アルコール&ヒドロキシベンゼン&エーテル(29)
- 顔料(13)
- 有機酸(4)
- 中間体(1)