upload
The Back Burner
産業:
Number of terms: 1091
Number of blossaries: 0
Company Profile:
Verwys na voedsel of gereg wat amper of heeltemal ongeskik is om te bedien. Dit kan as gevolg van temperatuur, voorkoms of verkeerde bestanddele wees of vanweë tafelbedieners wat te lank neem om die bestelling op te tel.
Industry:Restaurants
Wanneer meer as een tafel op dieselfde tyd in 'n spesifieke stasie beset is.
Industry:Restaurants
Die geel maasspons in elke kombuis. Kan enige soort droë voedseldeeltjie van enige bord afskraap.
Industry:Restaurants
Om iets gratis weg te gee. Normaalweg gedoen deur eienaars of bestuurders om belangrike kliënte te beïndruk.
Industry:Restaurants
'n Bedrag wat deur 'n verkoper aan 'n restaurant verskuldig is vir 'n verkeerde, beskadigde of ou produk.
Industry:Restaurants
'n Groot plastiese pan waarin bederfbare en nie-bederfbare produkte bewaar word. Die term Cambro is afkomstig van die maatskappy wat hierdie houers vervaardig.
Industry:Restaurants
Twee skofte met minder as agt ure tussenin; spesifiek 'n toe gevolg deur 'n oop.
Industry:Restaurants
Wanneer 'n tamatiesoushouer te lank in 'n warm kombuis gestaan het en die inhoud daarvan begin gis.
Industry:Restaurants
Soortgelyk aan die Wheel of Fortune-skare; bejaardes wat vir die vroeë spesiale aanbod opdaag en dan daarop aandring om die tussen- of middelgereg te deel.
Industry:Restaurants
Groeptaal vir 'n tafelbediener gedurende die 80's.
Industry:Restaurants